s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Een

imageBekentenisSkuilingsDromeGewoonte

Dooiesrainerosiepaydirty cupimage

 

En as ons nou die dooies opwek,
hoe gaan ons hulle keer
om weer die paadjies van hul lewe
te loop en dood te sweer?

Is ek reg vir hierdie ding?
‘n HELE lyf-en-hart-en-kop
onder een besin?

Straks dwaal die een te veel na links
die ander na die suide
dan sit ek weer
met swaar verstand
die nagte om te fuiwe.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s