wat is my ongeoorloofde obsessie
met ‘n huis
altyd op die uitkyk vir ‘n ander
-bestel vir ons verhouding
-omhulsel vir ons liefde
-eksoskelet vir die gedierte
you spoke travel mét jou, my dear,
so sort eers die badkamers hier uit.
Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman