s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Een

imageBekentenisSkuilingsDromeGewoonte

huislos skroefies Meubelshousesinsideimage

 

Hier is ek in my eie space:
my oupa/pa se verstand-lessenaar
is vasgebind,
die helfte van die laaie
maak nie oop nie.
Geheime groei daarbinne,
gee wasdom aan ‘n honderd mane.

My ruimte het ‘n plek
waar ander op ‘n bed kan lê,
gesels, speel,
en my net bietjie pla.

My ouma se boeke vul die hele huis.
My ma se tafel is gedek - die plek
wat my bekragtig, voed -
in staat stel om te doen.

geld, gereedskap, stof
word verskaf
deur hy
wat hom met my
veroorloof.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s