s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Een

imageBekentenisSkuilingsDrome Gewoonte

ChameleonsspoelklipBootbevindkajakseks
gaarfallingcastthinnerampingimage

 

Die boot se kiel
tref die rotse
met soveel spoed
dat ek en die ander op die voordek
die slag nie eers voel nie.

Ons travel voort en maak ‘n wilde es
net voor ons in die wal vasdonner.
Die voorstewe kantel ons versigtig -
net betyds
om vir skipbreukelinge te gaan soek.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s