als Boek Een Boek Twee
List of illustrations Thames Times What Frida Gave Me Bekentenis Skuilings Drome Gewoonte Pregsure Two Peas Leë Hand Een Uit Elke Drie omiT end page
Artwork > als > Boek Twee
Historotomie 29/03/2001 image
Teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke • teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image
toegedraai in doeke hospitaalteatergroen koue gewiggie op my voete nou-nou sal ons die suster roep haar vra om maar die nodige te doen
toegedraai in doeke hospitaalteatergroen
koue gewiggie op my voete
nou-nou sal ons die suster roep
haar vra om maar die nodige te doen
Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman