Artwork > als > Boek Twee
Historotomie 29/03/2001 image
teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be
reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye
nege en twintigste • Gangrene • statement • nekvelle • ses weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image
Gisteraand se droom
val my geel karretjie se deure
sommer af
en reverse sy agterstewe
in my skoonma se nuwe volla in.
Terselfdertyd sien ek
die gangrene in my wond
lyk uiteindelik soos dit voel.

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman
|