s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroendie weerpermissielennstein imageSlangherrangskikking
cappuccinoasem haalslaaponthouklippemaakmeant to be
reuk imagekrampvenussienspieëlsielspieëlverveel imagevloekeriglay-bye
nege en twintigstegangrenestatementnekvelleses weke
teenwoordigheidsgordynontredderdslow motionomit image

 

(aan Lynette)

Die konneksie tussen ons
verskeur

Ek huil vandag vir jou
soos jy laasweek namens my.

Ons kinders gaan gely
onder ons onbegrip
van wat aan die gang is

Ek wens ek kon sê
die band
van vriendskap
is genesend, liefde

- maar hier
lê dit soos ‘n spoegende slang
verwond die naaste
en jy is dit

en steeds te vêr
om te vertroos.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s