s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be
reuk image   • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • Vloekerig • lay-bye
nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image

 

Daardie eerste paar dae
kon ek niks lees
of skryf
of teken
nie.

Ek was heeltemal stil
passief
onder die geweldige hand
wat my verslind het.

Die ander het gedink
ek was sterk,
maar net verdwaas, eintlik.

En nou
is my woordevloed
onvanpas

Die huiwer in hul oë
oor hoe om my nou
aan te vat
maak my vies
verleë,
vloekerig.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s