als Boek Een Boek Twee
List of illustrations Thames Times What Frida Gave Me Bekentenis Skuilings Drome Gewoonte Pregsure Two Peas Leë Hand Een Uit Elke Drie omiT end page
Artwork > als > Boek Twee
Historotomie 29/03/2001 image
teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be reuk image • kramp • venus • Sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke • teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image
Sienspieël nog ‘n bietjie rouge verf daai wond van ‘n mond bloedrooi met ‘n hoed skadu jy die vloed kort agter die oë kry ‘n nuwe rok wip jou heupe in die stap en drink die kyke in opgedress kyk niemand te diep nie
Sienspieël
nog ‘n bietjie rouge verf daai wond van ‘n mond bloedrooi
met ‘n hoed skadu jy die vloed kort agter die oë
kry ‘n nuwe rok wip jou heupe in die stap en drink die kyke in
opgedress kyk niemand te diep nie
Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman