s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
cappuccino • asem haal • slaap • Onthouklippe • maak • meant to be
reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye
nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image

 

Onthouklippe en vergeetgras
die pyn van jou
kleef aan my doen-en-late vas

jou leemte huiwer in die skadu
en bespring my
net na middernag

die hartseer wil-wil vort,
dan volspoed ek weer
in die feite vas:

die bult van ‘n ander se buik,
haar hand op die woel
van ‘n skop - gee die lem van niks
wat ek hier in my hart bêre,
‘n wikkel wat wrewelrig smaak.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s