Artwork > als > Boek Twee
Historotomie 29/03/2001 image
teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
Cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be
reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye
nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image
ek wens ek kon die medici
my ginekoloog of werkgewer,
my genetiese bestelling,
of selfs die owerheid blameer
maar skynbaar was dit net
jy en jou naelstring
en dalk daai laaste ‘regular cappuccino’
wat ek nie moes gedrink het nie.

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman
|