s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroendie weerpermissielennstein imageslangherrangskikking
cappuccinoasem haalslaaponthouklippemaakmeant to be
reuk imagekrampvenussienspieëlsielspieëlverveel imagevloekeriglay-bye
nege en twintigstegangrenestatementNekvelleses weke
teenwoordigheidsgordynontredderdslow motionomit image

 

Hier is ek nou
daai middeljarige vrou
van my klein-krisis visioen
- met die verdomde voël op my rug -
toegebinde bek en al.
En ek, sot,
het hierna uitgesien.

Die koffie smaak toe bitterder as ooit,
en die illusie van styl
is net so papierdun
as my nekvelle
wat plek-plek hang en fyn
plooitjies maak
regardless van die knoppe
in die keel
en elders.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s