s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be
reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye
nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • Slow Motion• omit image

 

Ongelooflik
hoe jou vel
teen die tweede dag
weer die
gedagte aan ‘n oortjie,
die vorm van jou kop
begin terugneem het.

Asof jy wou terugsink
in die pynlose onwis -
elke teken van jou skrams
bestaan, jou miswording,
sink ook so terug
tot net díe sielkrieseltjie

Asof God Sy hand
in slow motion
sagkens
oor die tekens in die sand
gevee het - ‘n idee
gekorrigeer

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s