Artwork > als > Boek Twee
Historotomie 29/03/2001 image
teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be
reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye
nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • Ses Weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image
Vanoggend stuur jou brief
my heel van koers
terug in die dal van trane in
en ek is dankbaar
vir die voel
wat die tyd
‘n rukkie terughou
dis ses weke nou

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman
|