s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroendie weerpermissielennstein imageslangherrangskikking
cappuccinoasem haalslaaponthouklippemaakmeant to be
reuk imagekrampvenussienspieëlsielspieëlVerveel imagevloekeriglay-bye
nege en twintigstegangrenestatementnekvelleses weke
teenwoordigheidsgordynontredderdslow motionomit image

 

Jy verveel my
dink jy dit is nou so erg?
een uit elke drie
eindig só.

Almal gaan daardeur
jy’s net nie so spesiaal
as wat jy gedink het nie.

Ek het ‘n geweldige behoefte aan
verwaandheid.
kan jy dit glo?
Ek het nodig om myself
op die skouer te klop
om te voel ek is
en ek is nie sleg nie
om dit te hoor van ander
of selfs uit my eie mond

want hierdie faal
vertroebel my sielspieel.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s