Artwork > als > Boek Twee
Historotomie 29/03/2001 image
teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
cappuccino • asem haal • Slaap • onthouklippe • maak • meant to be
reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye
nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit
image
vir vandag
is my woorde op
ek gaan nou stap
totdat my binnegoed pyn
en ek die slaap
beneweld kan verwelkom.

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman
|