Artwork > als > Boek Twee
Historotomie 29/03/2001 image
teatergroen • die weer • permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be
reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • Lay-bye
nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image
Een volle maan nadat
die ibisse op die dak gegil het,
sit hulle weer dringend en roep -
asof die rekening nog nie betaal is nie.
Iemand moet hulle vertel
dat ons genesing en vertroosting
op lay-bye gekoop het
- en die tjek is in die pos.

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman
|