s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroenDie Weerpermissielennstein imageslangherrangskikking
cappuccinoasem haalslaaponthouklippemaakmeant to be
reuk imagekrampvenussienspieëlsielspieëlverveel imagevloekeriglay-bye
nege en twintigstegangrenestatementnekvelleses weke
teenwoordigheidsgordynontredderdslow motionomit image

 

die weer

is nou uiteindelik
na my sin:
betrokke,
somber,
kil.

Binnekort
gaan alles sterf.

Die lewe
woed onverbiddelik voort.

Ek wil uit
uit hierdie onbehoorlike lyf
uit hierdie onbehoorlike asem
uit hierdie ongenadiglike wete
dat niks

hier binne leef nie - dat al
die bloed en pyn en worstel
my net verder wegneem
van die oomblik toe jy nog werklik was

- toe dood
en lewe
één hartklop
van mekaar af was.

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s