s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroendie weerpermissielennstein imageslangherrangskikking
cappuccinoasem haalslaaponthouklippemaakmeant to be
reuk imageKrampvenussienspieëlsielspieëlverveel imagevloekeriglay-bye
nege en twintigstegangrenestatementnekvelleses weke
teenwoordigheidsgordynontredderdslow motionomit image

 

Dis dood
bang hierbinne
vir nóg voel.

Ek sien ewe veel op
teen my eie nyd
as op die tranerigheid
wat soms teen my ooglede skop.

Vanaand se ete by vriende
lyk soos ‘n berg
wat net ek kan sien.

Die spasma wat gewoonlik
begin by my spraak-oksel
is al heel ver gevorderd teen
middag, en my ore slaan toe.

Ek dink myself reg
in ‘n skeelhoofpyn in,
drink ‘n paar disprins,
en hoop hulle werk nie.

Prys die Here,
daar kramp my nek!

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s