s s
context texture
 
 

 

 

 

 

als
Boek Een
Boek Twee

l   r

List of illustrations

Thames Times

What Frida Gave Me
Bekentenis
Skuilings
Drome
Gewoonte
Pregsure
Two Peas
Leë Hand
Een Uit Elke Drie
omiT
end page

Artwork > als > Boek Twee

Historotomie 29/03/2001    image

teatergroen • die weer • Permissie • lennstein image • slang • herrangskikking
cappuccino • asem haal • slaap • onthouklippe • maak • meant to be
reuk image • kramp • venus • sienspieël • sielspieël • verveel image • vloekerig • lay-bye
nege en twintigste • gangrene • statement • nekvelle • ses weke •
teenwoordigheidsgordyn • ontredderd • slow motion • omit image

 

Ek gee vandag
permissie

vir die son
om op te kom -
om blosend
oor die kim te breek
en speels
die aardewang te soen.

Vandag
mag

selfs die ellendige ibisse
hulle krete uiter,

want vandag
gaan ek ‘n altaar bou -

vir my allerkleinste
my gewiggie sout
my ongekende skat
my amper-kind.

 

u

Posted 28 July 2006, www.annisnyman.co.za, author: Anni Snyman

All work is under a Creative Commons Copyright Licence.

 

s